Wat is disleksie?
Korrekte antwoord: Moeilikheid om te lees

Mielie
Disleksie beteken geensins domheid nie. Gewoonlik is hierdie mense baie skeppend

shanique123
ek het nooit geweet dat dit is wat mens dit noem nie